AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaapvleis-en-bonekerrie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In_290421kos_lamsvleis_en_bonekerrie_opt.jpg
In_290421kos_lamsvleis_en_bonekerrie_opt.jpg
Vandeesweek is daar vleisgeregte op die tafel. Sappige steak, stadig gebakte lamskenkels, geurige skaapvleis, winterwarm pastei en beesvleiskerrie. Smaaklike ete!

2 kg skaapboudtjops, in groterige stukke gesny

Sout en varsgemaalde swartpeper

100 ml koekmeel

30 ml olyfolie

30 ml botter

2 uie, grofgekap

6 knoffelhuisies, fyngekap

10 ml fyngerasperde, vars gemmer

5 ml borrie

30 ml kerriepoeier

2 brandrissies, fyngekap

30 ml tamatiepasta

625 ml beesvleisaftreksel

2 blikke (410 g elk) botterbone, gedreineer en afgespoel

60 ml gekapte vars pietersielie

Skeut suurlemoensap

Voorverhit die oond tot 180 °C. Geur die vleis met sout en peper en bestuif met koekmeel.

Verhit die olie en botter in ’n oondvaste swaarboomkastrol en braai die vleis daarin tot goudbruin. Voeg die uie by en braai vir ’n minuut of twee saam met die vleis.

Voeg nou die knoffel, gemmer, borrie, kerriepoeier en brandrissies by en braai vir 2 minute. Voeg die tamatiepasta by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg die aftreksel by en verhit tot kookpunt.

Bedek die kastrol en bak vir 1½ uur in die oond. Haal die kastrol uit die oond en voeg die botterbone by. Roer liggies deur. As die sous nog effens dun is, prut die kerrie vir ’n paar minute op die stoofplaat om die sous effens af te kook.

Voeg die pietersielie en ’n skeut vars suurlemoensap by. Sit voor op gestoomde rys.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.13
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,690.01
+1.7%
Silwer
20.48
+7.6%
Palladium
2,246.50
+3.7%
Platinum
900.00
+4.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,806
+0.7%
Alle aandele
64,184
+0.7%
Hulpbronne 10
61,547
+2.2%
Industriële 25
77,492
+0.1%
Finansiële 15
13,802
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot