- Maak ’n fles of twee warmsjokolade, maar moenie die flesse propvol maak nie.
- Skud die flesse goed net voor jy skink.
- Die warmsjokolade sal dik, skuimerige borrels vorm waaroor kinders dol is – amper soos ’n melkskommel.