AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Slaai met viskrokette en romerige kerriejogurtsous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sprinkel ’n rojale lepel slaaisprinkel oor die slaai en sit voor.

Viskrokette

250 g gaar, gevlokte witvis

1 gaar aartappel, fyngedruk

45 ml fyngekapte pietersielie

Sap en fyngerasperde skil van ’n halwe suurlemoen

250 ml vars broodkrummels

1 ekstragroot eier, geklits

90 ml room

Sout en swartpeper

Halwe ui, gerasper

5 ml kerriepoeier

15 ml botter Kerriejogurtsous

5 ml elk kerriepoeier en gerasperde vars gemmer

30 ml blatjang

100 ml elk mayonnaise en natuurlike jogurt

45 ml suurlemoensap

Slaai

2 hande vol slaaiblare

1 middelslag-komkommer, in skyfies gesny

2 pakkies (35 g elk) Corn & Roasted Coconutslaaisprinkel

Viskrokette: Meng die vis, aartappel, pietersielie, suurlemoensap en -skil, helfte van die broodkrummels, eier en room goed. Geur met sout en peper. Braai die ui en kerriepoeier in die botter tot sag. Voeg dit by die vismengsel en meng goed. Vorm krokette en rol elkeen in die orige broodkrummels. Braai in vlak olie tot bros. Dreineer. Sous: Meng alles saam en hou eenkant.

Slaai: Meng die slaaiblare en komkommer. Voeg die viskrokette by en bedruip met die kerriejogurtsous.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,302.00
+1.9%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,609
+0.7%
Alle aandele
66,039
+0.7%
Hulpbronne 10
63,628
-0.1%
Industriële 25
80,237
+1.3%
Finansiële 15
14,029
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot