AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Slinger-om-die-smoel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Berna Coetzee
Foto: Berna Coetzee
Meel-en-melkspyse, soos frummelpap, melksnysels en kluitjies, word sedert die Hollanders se koms na die Kaap geëet.

Anders as melkkos (waar die meelmengsel in die kokende melk gefrummel word), word melksnysels gemaak van deeg wat jy dun uitrol, in stukkies sny en dan in melk kook.

As jy die deeg oprol voor dit gesny word, maak dit langer snysels, wat dit moeiliker maak om te eet en ’n geslurp kan afgee (dink maar aan lintnoedels of spaghetti), en vandaar die naam “slinger-om-die-smoel”. Die geheim van perfekte slinger-om-die-smoel? ’n Baie skerp mes. Jy moet met een vinnige haal dwarsdeur die rolletjie deeg sny. As die mes stomp is, druk jy die deeg plat. 

Bestanddele:

  • 3 eiers
  • 375 ml koekmeel
  • 5 ml sout
  • Water om aan te maak
  • 1,25 liter melk (meer indien nodig)
  • 2 stukke pypkaneel

Klits die eiers. Sif die meel en sout by en meng goed. Voeg net genoeg water by om ’n stywe deeg te vorm. Knie die deeg tot dit elasties is. Rol die deeg dun uit in ’n reghoekige vorm op ’n meelbestrooide oppervlak.

Strooi ’n bietjie meel oor die uitgerolde deeg. Rol die deeg van die een kant af op en sny dit met ’n baie skerp mes in dun repies. Strooi ’n bietjie meel oor die snysels. Verhit die melk waarby die twee stukke pypkaneel gevoeg is. Sodra die melk kook, word die snysels geleidelik daarin gegooi.

Roer met ’n vurk sodat die snysels nie aanmekaar vasklou nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.57
+1.5%
Silwer
21.05
+1.7%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot