AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Somerbessiepavlova

akkreditasie
Maak die meeste van die bessieseisoen en gebruik dit in die vulsel en as versiering. Jy kan een groot of twee platter pavlovas maak met hierdie resep. Ek verkies twee sodat dit ook ’n vulsel kan kry en nie net ’n bolaag nie.

Pavlova 6 ekstragroot eierwitte, teen kamertemperatuur

375 ml strooisuiker

10 ml elk vanieljegeursel, mielieblom en witasyn

Vulsel

375 ml room

15 ml versiersuiker

5 ml vanieljegeursel

250 g vars frambose 250 g ryp aarbeie, skoongemaak en in kwarte gesny

Voorverhit die oond tot 150 °C en voer twee bakplate met foelie uit. Bespuit elkeen liggies met kleefwerende kossproei.

Klits die eierwitte in ’n groot metaal- of glasbak tot sagte punte vorm.

Begin die strooisuiker lepel vir lepel byvoeg. Hou aan klits terwyl jy die suiker byvoeg tot alles bygevoeg en die meringue dik en blinkwit is.

Meng die vanieljegeursel, mielieblom en witasyn en voeg dit by die meringue. Klits deur.

Verdeel die meringue tussen die twee bakplate en vorm dit in twee ewe groot sirkels. Sit die meringue in die oond en verlaag dadelik die oondtemperatuur tot 120 °C.

Bak die meringues vir 1 uur en 25 minute. Skakel die oond af, maar moenie die oonddeur oopmaak nie. Laat die meringue in die oond staan tot die oond heeltemal afgekoel het.

Wanneer jy reg is om die pavlova saam te stel, klits die room, versiersuiker en vanieljegeursel vir die vulsel saam styf. Druk ’n paar frambose met ’n vurk fyn en voeg dit by die geklopte room. Klits vinnig deur.

Skep ’n derde van die roommengsel op die een pavlova en sit van die frambose en aarbeie daarop. Sit die tweede pavlova bo-op en rond dit af met die orige room, frambose en aarbeie.

Sit dadelik voor met vonkelwyn of goeie koffie.

Lewer 12 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.06
+0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.38
-0.1%
Silwer
20.58
-0.3%
Palladium
2,286.25
+1.2%
Platinum
927.00
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,482
+0.5%
Alle aandele
65,879
+0.4%
Hulpbronne 10
62,871
-1.3%
Industriële 25
80,292
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot