Dit is verfrissend en lekker lig. Hierdie spanspeksop moet yskoud voorgesit word.
Ek hou daarvan om dit in klein glase voor te sit waarvan die rande met ’n mengsel van seesout en strooisuiker versier word. Sout bring spanspek se smaak uit – probeer dit gerus.
- 10 ml seesoutvlokkies
Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...