AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Soutvarkboud met gemmer en heuning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vars of droog, die onmiskenbare warm geur van gemmer is onontbeerlik in boerekos. Of jy kook of bak, ’n bietjie gemmer sorg vir sakke vol smaak.

1 gerookte soutvarkboud van ongeveer 2,5 kg

5 liter water

125 ml bruinsuiker

30 ml sout

1 ui, in kwarte gesny

3 lourierblare

’n Duimgrootte stuk vars gemmer, in dun skyfies gesny

’n Paar heel swartpeperkorrels

1 kaneelstokkie

Glaseersel

45 ml sojasous

80 ml heuning

20 ml fyngerasperde, vars gemmer

Sit die varkboud in ’n diep kastrol en giet die water oor. Voeg genoeg water by om die boud te bedek. Voeg die bruinsuiker, sout, ui, lourierblare, vars gemmerskyfies, swartpeperkorrels en kaneelstokkie by en verhit tot kookpunt.

Bedek en prut baie liggies vir 30 minute per 500 g vleis. Vul die kookvloeistof gereeld aan sodat die boud deurgaans bedek is.

Haal die kastrol van die hitte af en laat die boud in die kookvloeistof afkoel tot louwarm. Trek die vel versigtig af, maar hou die vetlaag op die boud.

Voorverhit die oond tot 230 °C. Gebruik ’n skerp mes en maak vlak insnydings in die vet op die varkboud. Meng die sojasous, heuning en vars gemmer goed saam. Smeer die hele oppervlak van die boud met ’n dik laag van die glaseersel.

Oondrooster vir sowat 30 minute tot die vet ’n diepbruin kleur het.

Sit die boud op ’n opdienbord op ’n bed vars kruie. Sit dit warm, teen kamertemperatuur of selfs koud voor.

Lewer 8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot