Hier kombineer ek dit met salami, vars basiliekruidblare en mozzarella. ’n Vinnige sous van basiliepesto en jogurt rond dit perfek af. Maak hierdie happies om aan te peusel – jou gaste sal nie genoeg kan kry nie.
- Halwe spanspek, geskil en in blokkies gesny
- 2 pakkies (100 g elk) salami