’n Soet smakie of gestoofde vrugte werk goed saam met wild. In hierdie resep doen ek dit net effens minder tradisioneel met speserygeure van Noord-Afrika en ’n kombinasie van geurige sitrus en soet dadels saam met die vleis.
- 1,2 kg heel springbokskenkels
- Sout en varsgemaalde swartpeper