Vir hierdie besonderse koekstruif doen ons ’n bietjie moeite en bak ’n eenlaag-suikerbekkiekoek met vars pynappel en piesang waaroor daar later ’n rumstropie geskep word. Bak die koek minstens 2 dae voor jy die koekstruif wil voorsit, sodat die geure lekker kan ontwikkel.
- 115 g sagte botter
- 250 ml ligbruinsuiker