AFGRI
BEAN
25 Okt
-
7016,8
101,80
CORN
25 Okt
-
3306
53,00
SOYA
25 Okt
-
7302
61,00
SUNS
25 Okt
-
10620
-92,00
WEAT
25 Okt
-
5790
69,00
WMAZ
25 Okt
-
3230,6
90,60
YMAZ
25 Okt
-
3385,80
88,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Swart-en-witkoekies

akkreditasie
Dié koekies (ook bekend as skaakbordkoekies) is ’n gewilde Duitse Kersfeeskoekie. Dit is baie makliker om te maak as wat dit lyk!

Bestanddele

250 g sagte botter

310 ml strooisuiker

10 ml vanieljegeursel

2 ekstragroot eiers

30 ml rum of brandewyn

810 ml koekmeel

30-45 ml kakao, gesif

Metode

Verroom die botter, strooisuiker en vanieljegeursel tot lig en romerig. Skei een van die eiers en hou die eierwit eenkant. Voeg die eiergeel en die ander eier (geel en wit) by die verroomde bottermengsel en voeg die rum of brandewyn by. Meng goed.

Voeg die meel bietjie vir bietjie by, terwyl gemeng word, tot ’n sagte deeg vorm. Verdeel die deeg in twee gelyke dele. Voeg die kakao by die een deel deeg en knie dit goed daarby in tot die deeg ’n egalige sjokoladebruin kleur het.

Draai elke stuk deeg in kleefplastiek toe en verkoel vir mintens 2 uur, maar verkieslik oornag. Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n paar bakplate met bakpapier uit.

Rol die deeg in lotte uit en gebruik die wit en donker deeg op mekaar om interessante patrone, soos spirale, strepies en skaakbord-effek koekies te skep.

Klits die orige eierwit liggies en verf ’n dun lagie daarvan op elke stuk deeg voor ’n volgende stuk bo-op gesit word (dit laat die deeg vaskleef).

Bak die koekies (maak seker alles is ongeveer 6 mm dik) vir sowat 7-10 minute, of tot dit net gaar is (die wit deeg moenie verbruin nie).

Laat die koekies vir sowat 3 minute op die bakplate afkoel tot dit ferm genoeg is om versigtig met ’n paletmes afgelig te word. Pak op draadrakke om af te koel tot kamertemperatuur. Bêre in ’n lugdigte houer. Lewer ongeveer 5 dosyn koekies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Advontuurlustige metgesel gesoek...spelling is belangrik. :)
Wel, dis moeilik om jouself op te som in net 'n paar woorde. so hier's die langer weergawe: Ek's selfstandig, pret om saam mee te wees, en het 'n...
Kom ons begin 'n nuwe lewe saam.
As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my Christelike waardes, getrouheid. dis wie ek is. Ek love diere en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot