AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swartwoud-yskaskoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit is al vir jare ons gebruik om in die lente vir julle ’n paar heerlike resepte vir die teetafel te gee. Want as alles so vol in die blom staan, is dit die perfekte verskoning vir ’n teepartytjie in die tuin.

Koeklaag

  • 2 ekstragroot eiers
  • 200 ml suiker
  • 10 ml vanieljegeursel
  • 60 ml water
  • 60 ml melk
  • 50 ml olie
  • 250 ml koekmeel
  • Knippie sout
  • 5 ml bakpoeier
  • 40 ml kakao

Sjokoladestroop

  • 100 g donker sjokolade, gekap
  • 125 ml sterk, swart koffie
  • 60 ml kersielikeur

Kaaskoek

  • 1 houer (230 g) roomkaas
  • 125 ml natuurlike volroomjogurt
  • 100 ml strooisuiker
  • 10 ml vanieljegeursel
  • 8 ml gelatien
  • 20 ml water

Kersiebolaag

  • 250 ml ontpitte, vars kersies
  • 45 ml kersielikeur
  • 80 ml strooisuiker
  • 6 ml gelatien

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n losboomkoekpan van 24 cm met olie of spuit met kleefwerende kossproei.

Koeklaag

Klits die eiers en suiker goed saam tot lig en dik (dit neem ongeveer 10 minute). Voeg die vanieljegeursel by en klits deur. Verhit die water, melk en olie tot dit net begin kook en verwyder van die hitte. Sif die meel, sout, bakpoeier en kakao oor die eiermengsel en vou dit halfpad in.

Voeg die warm melkmengsel by en vou verder in tot ’n gladde beslag. Giet in die voorbereide pan en bak vir ongeveer 20 minute, tot deurgaar.

Terwyl die koek bak, maak die sjokoladestroop

Sit die gekapte sjokolade in ’n glas- of metaalmengbak en giet die warm koffie oor. Roer met ’n draadklitser tot gesmelt en glad. Voeg die kersielikeur by en hou eenkant. Sodra die koek gaar is en uit die oond kom, prik oraloor met ’n vurk of sosatiestokkie en skep die sjokoladestroop oor. Laat staan om af te koel tot kamertemperatuur.

Terwyl die koek afkoel, berei die kaaskoeklaag

Klits die roomkaas, jogurt, strooisuiker en vanieljegeursel saam tot glad. Sprinkel die gelatien oor die koue water en laat staan vir 5 minute om te spons. Smelt die gelatienmengsel in die mikrogolf tot glad, maar wees versigtig om dit nie te laat kook nie. Voeg die gelatien by die roomkaasmengsel en klits deur. Giet die kaaskoekmengsel op die sjokoladekoeklaag en verkoel tot ferm.

Vir die kersiebolaag

Verhit die kersies, likeur en strooisuiker oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt en prut liggies vir 2-3 minute om die alkohol af te kook. Verwyder van die hitte en sprinkel die gelatien oor. Roer tot opgelos en laat effens afkoel. Skep die kersiebolaag oor die ferm kaaskoek en verkoel weer tot gestol.

Lewer 14-16 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot