AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

T-beensteaks met roosmaryn-knoffelbotter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In_290421kos_steak_met_kruiebotter2_opt.jpg
In_290421kos_steak_met_kruiebotter2_opt.jpg
Vandeesweek is daar vleisgeregte op die tafel. Sappige steak, stadig gebakte lamskenkels, geurige skaapvleis, winterwarm pastei en beesvleiskerrie. Smaaklike ete!

4 T-beensteaks, teen kamertemperatuur

20 ml dijonmosterd

Olyfolie

Seesoutvlokkies en varsgemaalde swartpeper na smaak

Roosmaryn-knoffelbotter

120 g sagte botter

1 knoffelhuisie, baie goed fyngedruk

10 ml roosmarynblaartjies, baie goed fyngekap

Varsgemaalde swartpeper

Skeut vars suurlemoensap

Berei die roosmaryn-knoffelbotter minstens 3 uur voor die steaks gaargemaak word. Klop die botter met ’n houtlepel tot lig. Smelt ’n halwe teelepel van die botter in ’n klein kastrol en braai die knoffel oor baie lae hitte daarin tot die botter geurig is, maar die knoffel moenie verkleur nie.

Verwyder van die hitte en voeg die roosmaryn by. (Die effense hitte sal die vlugtige olies in die kruie vrystel wat vir selfs meer geur sal sorg.) Voeg ’n bietjie swartpeper by.

Voeg nou die knoffel-kruie-en-pepermengsel by die botter en klop goed tot deurgemeng en lig. Skep die gegeurde botter in ’n bakkie, bedek en verkoel tot benodig, maar haal die botter ongeveer 15 minute voor ete uit die yskas.

Smeer die dijonmosterd goed in die steaks in en bedruip met olyfolie. Geur elke steak met sout en peper net voor dit gaargemaak word.

Maak ’n swaarboomriffelpan baie warm sonder olie of botter daarin. Sit elke steak op sy vetkant in die vuurwarm pan en braai vir minstens 1 minuut. Sit nou die steaks plat neer en braai vir 2-3 minute aan elke kant, tot gaar na smaak. Verwyder van die hitte en laat rus vir ’n minuut of twee.

Sit voor met ’n skeppie van die roosmaryn-knoffelbotter, skyfies en groente of slaai.

Lewer 4 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot