Ek maak dit so eenvoudig moontlik gaar en hou daarvan om ’n stukkie gegeurde botter pleks van sous met die steak voor te sit. Jy kan die gegeurde botter ook ’n dag of twee voor die tyd maak, in ’n rolletjie vorm, in waspapier toedraai en verkoel tot ferm. Sny net skyfies af soos benodig.
- 1 groot Tomahawk-steak (of riboog aan die been), teen kamertemperatuur
- Olyfolie