AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tradisionele gemmerkoekies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie resep is een van die treffers uit Landbou Boerekos se somer-uitgawe van 2017-'18.
  • 12 x 250 ml koekmeel
  • 45 ml fyn gemmer
  • 5 ml sout
  • 30 ml kaneel
  • 5 ml kitskoffiepoeier
  • 4x250 ml suiker
  • 60 ml kremetart
  • 500 g koue margarien, gerasper
  • 5 ekstragroot eiers
  • 500 ml louwarm gouestroop
  • 60 ml koeksoda
  • Louwarm melk

Meng die meel, gemmer, sout, kaneel, kitskoffiepoeier, suiker en kremetart saam in ’n groot skottel. Voeg die gerasperde margarien by en vryf dit met jou vingerpunte by die droë bestanddele in. Voeg die ongeklitste eiers, louwarm stroop en die koeksoda (opgelos in ’n bietjie louwarm melk) by.

Meng deeglik tot ’n deeg vorm en rol in ewe groot balletjies. Pak die balletjies op voorbereide bakplate en druk elkeen effens plat met ’n lepel. Bak vir ongeveer 7-10 minute tot liggoudbruin. Laat die koekies vir ’n paar minute op die bakplate afkoel en lig dit dan met ’n paletmes af op ’n draadrak om verder af te koel tot kamertemperatuur. Bêre in ’n lugdigte houer.

Lewer 12 dosyn koekies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.67
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.80
-0.9%
Silwer
20.16
-2.4%
Palladium
2,196.39
-2.9%
Platinum
919.50
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot