AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Varkvleispastei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In_290421kos_varkvleispastei1_opt.jpg
In_290421kos_varkvleispastei1_opt.jpg
Vandeesweek is daar vleisgeregte op die tafel. Sappige steak, stadig gebakte lamskenkels, geurige skaapvleis, winterwarm pastei en beesvleiskerrie. Smaaklike ete!

2 kg varkneksteaks, in blokkies gesny

Sout en varsgemaalde swartpeper

45 ml olyfolie

Water

500 ml sjerrie

5-6 takkies vars pietersielie

45 ml botter

3 uie, grofgekap

30 ml koekmeel

125 ml room

15 ml dijonmosterd

1 rol (400 g) skilferkorsdeeg

1 eier, geklits

Geur die vleis met sout en peper en braai in die olie tot bruin. Voeg genoeg water by om die vleis heeltemal te bedek en voeg die sjerrie en pietersielietakkies by.

Verhit tot kookpunt en prut tot die vleis baie sag is en maklik vlok. (Vul die water gedurende die kookproses aan soos nodig. Daar moet deurgaans minstens 500 ml water in die kastrol wees.)

Skep die vleis uit en gooi die pietersielietakkies weg. Giet die kookvloeistof in ’n maatbeker uit. Pluis die vleis grofweg.

Smelt die botter in dieselfde kastrol en braai die uie daarin tot sag. Sprinkel die koekmeel oor en verhit, terwyl geroer word, tot die mengsel vinnig borrel.

Meet 375 ml van die kookvloeistof af en voeg dit by die meelmengsel in die kastrol. Verhit, terwyl geroer word, tot die sous kookpunt bereik. Voeg die room en mosterd by en prut vir 1-2 minute.

Voeg die gepluisde vleis by en roer deur. Skep die vulsel uit in ’n pasteibak en laat afkoel tot kamertemperatuur.

Voorverhit die oond tot 190 °C. Rol die skilferkorsdeeg uit en bedek die vulsel daarmee. Gebruik afvalstukkies deeg om die pastei bo-op te versier. Verf die deeg met die geklitste eier. Bak die pastei vir 30 minute tot goudbruin en deurwarm.

Lewer 6-8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot