Ek maak geen ander vulsel as hierdie as ek varkvleispastei wil maak nie. Die sjerrie pas soos ’n handskoen by die vleis – ons weet mos varkvleis hou van ’n soetigheid. Maak ’n groot pastei of individuele porsies wat soos tradisionele Engelse pork pies lyk.
- 1 kg (vir individuele pasteie) of 500 g (vir ’n groot pastei) pasteideeg van jou keuse
- 1 eier, geklits