Potjiekos hoef nie altyd ’n tydsame affêre te wees nie. Hierdie rokerige varkvleis-en-bonepotjie het geure wat herinner aan Mexikaanse kos, maar is binne minute gereed om te eet.
- 1 chorizowors, in dun skyfies gesny
- 2 uie, in dun wiggies gesny