AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Viskoekies met somerkruie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Seekos is vir my sinoniem met die somervakansie. Gelukkig hoef jy nie naby die see te bly om hierdie lekker seekos-etes te maak nie, want vis uit die vrieskas sal net so goed werk.

- 500 g stokvis, in melk of water gestoom tot gaar en goed gedreineer

- 2 middelslag-aartappels, geskil, gekook en fyngedruk

- 2 groen brandrissies, pitjies uithaal en baie fyn gekap

- 1 ui, baie fyn gekap

- 30 ml elk fyngekapte vars pietersielie en koljander

- 60 ml fyngekapte vars kruisement

- 2 knoffelhuisies, fyngedruk

- 5 ml fyngerasperde vars gemmer

- 1 ekstragroot eier, geklits

- 250 vars witbroodkrummels

- 5 ml sout

Krummellaag

- 2 eiers, geklits

- 375 ml droë broodkrummels

- Olie, vir braai

Vlok die stokvis fyn en maak seker dat jy alle grate verwyder.

Meng dit goed met die fyn aartappel, brandrissies, ui, kruie, knoffel, gemmer, eier, broodkrummels en sout.

Vorm die mengsel in 5-6 ewe groot porsies, rol elkeen tussen jou hande in ’n frikkadel en druk dit platter.

Pak die gevormde viskoekies op ’n bakplaat en sit dit in die yskas vir minstens 30 minute.

Doop nou elke viskoekie in geklitste eier en bedek met droë broodkrummels. Pak weer op die bakplaat en verkoel vir 10 minute.

Verhit ’n bietjie olie in ’n pan tot matig warm en braai die viskoekies tot egalig goudbruin en bros oraloor.

Dreineer op kombuispapier en sit voor met skyfies en slaai van jou keuse.

Lewer 5-6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot