AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Volgraan-spaghetti met beesvleis-stroganoff-sous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Smul saam aan vyf pastatreffers uit ons toetskombuis.

- 1 pak (500 g) volgraanspaghetti

- Water, sout en olyfolie

Stroganoff

- 60 g botter

- 1 ui, fyngekap

- 4 knoffelhuisies, fyngedruk

- 6 grasuie, gesnipper

- 500 g sampioene, gesnipper

- 700 g beesfilet of steak, in dun repies gesny

- 10 ml dijonmosterd

- 5 ml gerookte paprika

- 80 ml witwyn

- 250 ml beesvleisaftreksel

- 15 ml worcestersous

- Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

- 125-250 ml suurroom

- Gekapte, vars pietersielie of gesnipperde grasuie, om af te rond

Kook die spaghetti in ’n groot kastrol vinnig kokende soutwater en ’n skeut olyfolie tot gaar, maar steeds ferm.

Stroganoff:

Terwyl die pasta kook, smelt die helfte van die botter in ’n groot pan en braai die uie, knoffel en grasuie stadig daarin tot geurig.

Voeg die sampioene by en braai tot gaar.

Skep uit en hou eenkant.

Verhit die res van die botter in dieselfde pan en braai die steakrepies daarin tot goudbruin.

Skep die sampioenmengsel terug in die pan en voeg die mosterd, paprika, witwyn, aftreksel en worcestersous by.

Laat die sous kookpunt bereik en geur na smaak met sout en peper.

Prut vir ’n paar minute en roer die suurroom by.

Dreineer die pasta en voeg by die romerige stroganoff.

Rond af met vars pietersielie of grasuie en sit dadelik voor.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.45
-0.1%
Silwer
20.72
+0.3%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.66
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot