AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vrugtekoek-paasbolletjies

akkreditasie
Geurige, soet speserye is sinoniem met die gebak. Dink maar aan die smaak van paasbolletjies, of die geur van speserykoekies wanneer jy die houer oopmaak. Met een speserymengsel kan jy ’n hele verskeidenheid paasgebak optower. Ons wys jou hoe.

4 x 250 ml koekmeel

1 pakkie (10 g) kitsgis

20 ml paasspeserymengsel

45 ml strooisuiker

5 ml sout

180 ml vrugtekoekmengsel

60 ml versuikerde sitrusskil, fyngekap

250 ml warm melk

1 ekstragroot eier 3 ml vanieljegeursel

60 ml gesmelte botter

Kruis

60 ml koekmeel

Koue water

Glaseersel

30 ml suiker

30 ml gouestroop

45 ml kookwater

Meng die meel, gis, speserye, suiker en sout in ’n groot mengbak en voeg die vrugtekoekmengsel en versuikerde sitrusskil by. Meng goed. Klits die melk, eier, vanieljegeursel en botter liggies saam en voeg dit by die droë bestanddele. Meng tot ’n deeg vorm.

Keer die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak uit. Knie dit vir ongeveer 10 minute tot glad en elasties. Sit die deeg in ’n bak wat goed met olie gesmeer is en bedek dit losweg. Laat rys die deeg vir ongeveer 2 uur op ’n warm plek, tot dit min of meer verdubbel het in volume.

Knie die deeg af en verdeel in 12 ewe groot stukke. Rol elke stuk in ’n bolletjie en pak die bolletjies in ’n middelslag-oondpan (losweg langs mekaar, nie styf teen mekaar nie). Bedek weer liggies en laat rys tot die pan vol gerys is.

Voorverhit die oond tot 180 °C. Meng die koekmeel met ’n bietjie koue water tot dit net-net slap genoeg is om met ’n spuitsak te kan spuit. Spuit kruise op die bolletjies. Bak die paasbolletjies vir ongeveer 20 minute tot deurgaar en goudbruin.

Verhit die bestanddele vir die glaseersel tot die suiker opgelos is. Verf oor die paasbolletjies sodra hulle uit die oond kom. Sit louwarm of teen kamertemperatuur voor met botter.

Lewer 12 bolletjies

Paasspeserymengsel

20 ml fyn kaneel

10 ml fyn gemmer

5 ml fyn neutmuskaat

5 ml fyn pimento

5 ml fyn kardamom

Meng die speserye saam. Gooi dit in ’n glasflessie en verseël lugdig. Verdubbel of verdriedubbel die resep indien verkies.

Lewer 45 ml paasspeserye.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
19.19
+0.7%
Rand - Euro
17.32
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,623.62
-0.3%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,053.50
-1.1%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,611
-1.8%
Alle aandele
62,950
-1.7%
Hulpbronne 10
56,591
-0.7%
Industriële 25
77,683
-2.0%
Finansiële 15
13,941
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot