AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3070
-15,00
SOYA
19 Okt
-
7156
-49,00
SUNS
19 Okt
-
10600
-3,00
WEAT
19 Okt
-
5721
-21,00
WMAZ
19 Okt
-
3185
-15,00
YMAZ
19 Okt
-
3341
-15,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Waaieraartappels met uie en mosterdroom

akkreditasie
Ek hou daarvan om aartappels op hierdie manier gaar te maak, want deur dun skyfies in die aartappel te sny voor jy dit geur, kry jy die maksimum geur in die gaar aartappel.

’n Nuttige wenk is om die aartappel op ’n lepel te sit wanneer jy dit sny. Die lepel se rand keer dat jy te diep of deur die aartappel sny.

4 groot aartappels, geskrop en afgedroog

Olyfolie, sout en vars gemaalde swartpeper

1 ui, geskil, gehalveer en in baie dun skyfies gesny

2 knoffelhuisies, geskil en in baie dun skyfies gesny

Spatsels water

Mosterdroom

125 ml roomkaas

15 ml suurroom

15 ml heelkorrelmosterd

Skeut vars suurlemoensap

Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Gebraaide salieblare, om af te rond (opsioneel)

Voorverhit die oond tot 180 °C. Maak eweredige kepe in die aartappels met ’n skerp mes (sien inleiding bo). Pak die aartappels in ’n oondbak en bedruip liggies met olyfolie. Geur goed (ook tussen die kepe) met sout en peper. Druk ’n dun stukkie ui in elke keep en plek-plek ’n dun skyfie knoffel. Spat ’n paar druppels water oor die aartappels.

Bedek die bak met foelie en bak vir 40 minute. Haal die foelie af, drup weer olyfolie oor elke aartappel en besprinkel met sout. Bak vir ongeveer 20 minute tot die aartappels gaar en die bokante bros is.

Klop al die bestanddele vir die mosterdroom goed saam en skep ’n lepel daarvan op elke warm aartappel. Rond af met brosgebraaide salieblare, indien verkies. Sit dadelik as bykos voor.

Lewer 4 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.68
+0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.5%
Rand - Euro
17.06
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,779.86
+0.9%
Silwer
23.67
+2.1%
Palladium
2,072.12
+2.8%
Platinum
1,058.07
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.2%
Alle aandele
66,792
+0.2%
Hulpbronne 10
63,626
+0.3%
Industriële 25
84,496
+0.3%
Finansiële 15
14,073
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Capricorn soek n bokkie wie naby my wil wei.
My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue. Inteligent en ervare in die lewe. Enkel ouer, braai kamp kamp en...
Mens is nie gemaak om alleen oud te word nie.
'n Baie oop en eerlike, spontane mens niks fout met my humorsin . Liewe Jesus is beslis n groot deel van my lewe. My eie Kinders is groot en op hul eie. Ek het wel twee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot