AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Warm bessietert

akkreditasie
Warm bessietert
Warm bessietert
Delikate pienk frambose is een van die mooiste bessiesoorte en dit maak ook heerlike konfyt.

In dié maklike resep word frambooskonfyt en gemengde somerbessies saamgevoeg. As jy gereed-om-te-gebruik skilferkorsdeeg in die yskas het, slaan jy hierdie nagereg in ’n japtrap aanmekaar. Warm uit die oond met versiersuiker oorgesif, is dit op sy beste.

Moenie bekommerd wees as die vulsel effens loperig is nie – dit moet só lyk. Skep eenvoudig die sous wat in die bord uitloop oor elke porsie nagereg en sit dit voor met ’n skeppie vanieljeroomys, mascarpone of geklopte room.

¦ 1 rol (400 g) skilferkorsdeeg

¦ 1 eierwit, liggies geklits

¦ 125 ml frambooskonfyt (sien kombuiswenk)

¦ 250 ml bloubessies

¦ 250 g ryp aarbeie

¦ Versiersuiker, om oor te sif

¦ Vars kruisementblare, om mee af te rond

Voorverhit die oond tot 200°C en spuit ’n tertbord (of diep blikbord) van 20 cm met kleefwerende kossproei. Rol die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak uit. Sny die grootste sirkel wat jy kan uitkry uit die rol deeg. Rol die deeg effens dunner uit en voer die tertbord daarmee uit. Laat die kante van die deeg oor die rant van die bord hang. Verf die bokant van die deeg met ’n dun lagie geklitste eierwit.

Skep die konfyt in die tertkors en smeer gelyk. Skep die bloubessies bo-oor en versprei egalig. Sny die aarbeie se blaartjies af en halveer in die lengte. Pak die gehalveerde aarbeie met die gesnyde kante na onder in ’n mooi patroon op die bloubessies. Vou nou die kante van die deeg wat oorhang terug oor die vulsel. Bak vir 30 minute tot die deeg gaar, goudbruin en opgepof is en die vulsel borrelend. Laat staan die tert vir minstens 15 minute voor jy dit voorsit. Sif versiersuiker oor en rond af met kruisementblare. Lewer 8 porsies.

Kombuiswenk

Maak maklik jou eie frambooskonfyt deur dieselfde hoeveelheid vars frambose en suiker vinnig saam te kook tot dit setpunt bereik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot