AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wildspastei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Is daar iets wat by ‘n goeie pastei kan kers vashou? Een met botterige deeg en ‘n sappige, geurige vulsel? Hierdie resep sal nie teleurstel nie.

Vulsel

  • Heel wildsblad, 1,5 kg tot 2 kg
  • 250 ml karringmelk
  • 1 of 2 skaapskenkels
  • 30 ml olie
  • Sout en vars gemaalde swartpeper
  • 1 liter water of groente-aftreksel
  • 1 ui, gekap
  • 10 heel naeltjies
  • 2 lourierblare
  • 5 ml fyn koljander
  • 10 ml seesout

Sous

  • 2 uie, gekap
  • 30 ml olie
  • 250 ml Pinotage
  • 125 ml wynasyn
  • 200 ml klaarbereide, dik witsous
  • 30 ml Dijon-mosterd
  • 1 ui met 4 naeltjies ingedruk
  • 400 g skilferkorsdeeg
  • 1 eier, geklits

Verwyder die taai buitenste membraan van die vleis. Giet die karringmelk oor die vleis en laat vir een of twee dae in die yskas marineer. Lig die vleis uit, vee die karringmelk af en druk die vleis droog met ’n papierhanddoek. Gooi die karringmelk weg. Braai die skenkels bruin in die olie in ’n groot swaarboompot.

Skep uit en hou eenkant. Braai die wildsvleis in dieselfde pot bruin, skep uit en geur met sout en peper. Sit nou die res van die bestanddele in die pot en verhit tot kookpunt. Voeg die wildsvleis en skenkels by en prut stadig oor lae hitte vir ongeveer drie of vier uur, of bedek met foelie en bak in ’n stadige oond (150 °C tot 160 °C) vir drie en ’n half tot vier uur.

Laat afkoel, haal die bene uit, vlok die vleis en hou die vloeistof eenkant. Sous: Braai die uie in die olie tot sag en goudbruin. Voeg die wyn en asyn by en kook vinnig oor hoë hitte tot net 125 ml vloeistof oorbly. Voeg die orige sous (waarin die vleis gaargeword het), en die klaarbereide witsous en mosterd by. (As daar minder as 750 ml sous is, voeg ’n bietjie water of aftreksel by.)

Geur na smaak en voeg die gevlokte vleis by. Skep die vulsel in ’n groot pasteibak. Druk die ui met die naeltjies in die middel van die vulsel om die deeg te ondersteun. Bedek die vulsel met ’n laag deeg, verf die deeg met geklitste eier en maak dit bo-op mooi met afvalstukkies deeg (verf dit ook met eier). Bak vir 45 minute by 190 °C. Sit warm voor met rys en groente.

Lewer 10-12 porsies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.5%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.20
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
923.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,441
+0.4%
Alle aandele
65,829
+0.3%
Hulpbronne 10
62,915
-1.2%
Industriële 25
80,224
+1.2%
Finansiële 15
14,041
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot