Jy kan hierdie geurige kerrie met enige wildsvleissoort maak. Hou egter in gedagte dat sommige soorte (en snitte) vinniger sag kook as ander. Loer gereeld in die kastrol en voeg ’n bietjie vloeistof by soos nodig.
- 1 ui, gekap
- 60 ml olie