Beesvleis-Wellington is ’n luukse bederf, maar as jy ’n wildsfilet of twee in die vrieskas het ná die jagseisoen, maak dit gerus daarmee. Die ryk patee en deeg keer dat die filet uitdroog en die geur van die wildsvleis is die ster van die gereg. Ek het ’n koedoerugfilet gebruik, maar enige groter boksoort se rugfilet sal werk.
- 1 stuk koedoefilet van ongeveer
- 1,2 kg Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak