Hierdie resep is ’n gunsteling in my huis. As ek wildsvleis in die winter kry, kook ek altyd genoeg fynvleis van die stowevleissnitte en vries dit in porsies van 500 g. Dan is dit min moeite om pastei, terrien, patee of heerlike pasta daarmee te maak.
- 2 uie, fyngekap
- 30 ml botter