AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot prysverskil met Land Cruiser 300

akkreditasie
Toyota se Land Cruiser 300. Foto: Verskaf
Toyota se Land Cruiser 300. Foto: Verskaf
Daar is ’n keuse tussen die nuwe ZX- en GX-toerustingvlak vir hierdie Kalahari-koning.

Die Britse en Ierse Leeus kom toer slegs elke 12 jaar en dit is omtrent dieselfde tydperk dat jy wag vir ’n nuwe luukse Land Cruiser. Tegniese besonderhede oor die nuwe Land Cruiser 300 is vroeër vanjaar bevestig en die kroonjuweel in Toyota se veldvoertuigreeks is nou plaaslik beskikbaar.

Die vorige VX-kenteken word vervang met ZX. Die Land Cruiser 300 3.3 D kos R1 765 500. Vir jou rande kry hierdie 300 3.3 D VX 20 duim-wiele en allerlei bestuurbystand- en hulpstelsels.

Die luuksheid van die binneruim is ’n verkooppunt vir enige veldwa en Toyota stel nie teleur met die Land Cruiser 300 3.3 D VX nie.

Aanhangers van die Toyota Land Cruiser wat graag hul 300 VX wil gebruik vir daardie winterjaguitstappie of om sneeu te gaan kyk, sal kennis neem van die verhitte sitplekke in die voorste en die tweede ry. Selfs die stuurwiel is verhit, wat jou vingers ’n bietjie meer lewe sal gee op daai snerpende winteroggende wanneer iemand vergeet het om plaashekke toe te maak.

Die langpad Namibië of Botswana toe is die Land Cruiser 300 se voorland en om spanning tussen die passasiers (veral die kinders) te verminder is daar ’n ooraanbieding van gehaltevermaak. Wi-Fi-inskakeling is standaard vir die agtersitplekskerms, wat ook met koordlose oorfone werk. Dit beteken oupa kan die Springbok-hoogtepunte kyk, terwyl jou kinders hul tekenprente geniet.

Toyota bied ook ’n Land Cruiser 300 GR-S, met spoggeriger buiteafwerking. Hierdie weergawe het kleiner 18 duim-bande, wat ’n beter ritgehalte sal verleen op rowwe grondpaaie. Die Land Cruiser 300 GR-S 3.3D kos R1 811 900.

Maar wat as jy die gevorderde nuwe Land Cruiser 300-onderstel en daardie kragtiger 3,3 liter-dieselenjin begeer, met ’n eenvoudiger en goedkoper toerustingvlak? Jy kan kies om amper ’n halfmiljoen rand te bespaar en die Land Cruiser 300 GX-R 3.3 D aan te skaf teen R1 283 200.

Toyota het ook die banddrukmonitor, truratkamera en outomatiese lugreëling vir die agtersitplek uitgehaal om Land Cruiser se 300 GX-R 3.3. D teen ’n billiker prys op die mark te kry. Jy sal self die stuurwiel moet trek en beweeg om dit te verstel en daai slimfoon sal deur ’n kabel moet herlaai, pleks van die duurder Land Cruiser se koordlose energieraakpunt.

Vir avontuurlustige Afrika-verkenners sal die afwesigheid van aanpasbare vering en outomatiese togbeheer in Land Cruiser 300 GX-R 3.3 D glad nie ’n kwessie wees nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot