AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Wiele: Hoe gemaak as jou geduld opraak?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die Jeep Grand Cherokee L Overland is ’n veldvoertuig wat nie vir ’n hindernis terugdeins nie.
Die Jeep Grand Cherokee L Overland is ’n veldvoertuig wat nie vir ’n hindernis terugdeins nie.

Anderdag bel boer Leon van Mpumalanga se wêreld. “Ek wag nou al ’n jaar lank vir my Cruiser 300,” kla hy. “Moet ek ’n Land Rover Defender koop?” Saam pruim hy en ek aan sy probleem. “Wat van die Lexus 500d LX?” vra ek, maar die prys van R2 273 000 skrik hom af, al is dit nie veel hoër as die Land Cruiser 300 3.3D GR-Sport se R1 903 600 nie.

Leon is nie die enigste man wat met dié vrae worstel nie. Wêreldwyd is die Cruiser 300 só in aanvraag dat die wagtyd amper drie jaar was toe kopers kort ná die bekendstelling hul hand opgesteek het.

Dit het ’n swartmark laat ontstaan waar onafhanklike handelaars, wat 300’s in die hande kon kry, hulle teen ’n spekvet wins verkoop het. Maar wat het dit met die Jeep Grand Cherokee L te doen?

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.45
-2.1%
Rand - Pond
21.04
-0.7%
Rand - Euro
18.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
974.67
-4.9%
Palladium
1,630.14
-2.4%
Goud
1,863.55
-2.6%
Silwer
22.32
-4.9%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot