
By die ram is, van links, mnr. Peter Cloete, me. Loma en mnr. Isak Botha (kopers) van Elliot, mnre. Pat Vorster (koper) van Morriston Merino’s, David Cloete en Henri Naudé.
Kopers van oral oor Suid-Afrika het die produksieveiling van mnre. Peter en David Cloete op die plaas Pine Grove, Dordrecht, bygewoon.
Die duurste ram is teen R42 000 verkoop. Ramme het gemiddeld R14 048 behaal. BKB het die veiling aangebied en mnr. Brandon Leer was die . Foto: Gavin Isted