AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Drie rekordpryse op nasionale verkoping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dié Senepol-bul (AB 18-170) van mnr. Basil Butler van Vryburg is op die Senepol-telersgenootskap se nasionale veiling op Excelsior teen ’n rekordprys van R140 000 aan die St. Helena-boerdery van Excelsior verkoop.
Dié Senepol-bul (AB 18-170) van mnr. Basil Butler van Vryburg is op die Senepol-telersgenootskap se nasionale veiling op Excelsior teen ’n rekordprys van R140 000 aan die St. Helena-boerdery van Excelsior verkoop.
Drie Suid-Afrikaanse rekordpryse, naamlik R140 000 vir ’n SP-bul (AB 18-170), R70 000 vir ’n koei (AB 13-103) met bulkalf, en R40 000 vir ’n dragtige vers (NP 18-041), is op die nasionale Senepol-veiling by Circle C Ranches by Excelsior betaal.

 Mnr. Basil Butler van Vryburg het die bule n die koei met kalf geteel, terwyl mnr. Tiekie Mulder van Bloemhof die vers geteel het.

Die nuwe eienaar van die duurste bul is die St. Helena-boerdery van Excelsior. Die IA-boerdery van Kimberley het die koei met kalf gekoop, terwyl mnr. K. van der Walt van Heuweloord die dragtige vers gekoop het.

SP-bulle het gemiddeld R85 556 behaal, dragtige SP-koeie gemiddeld R23 563, dragtige SP-verse gemiddeld R33 500, dragtige koeie gemiddeld R28 000 en dragtige kommersiële koeie gemiddeld R21 750.

Die veiling het ’n puik omset van R2 588 000 behaal en Vleissentraal Bloemfontein het dit aangebied. Mnr. Ian Grobbelaar was die afslaer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot