Twee SA Vleismerinoramme (9114 RVG en 9333 TOP) is teen die hoogste prys van R34 000 elk op die vyfde ramveiling van die SA Vleismerino-telersgenootskap op Frankfort verkoop.
Twee SA Vleismerinoramme (9114 RVG en 9333 TOP) is teen die hoogste prys van R34 000 elk op die vyfde ramveiling van die SA Vleismerino-telersgenootskap op Frankfort verkoop.
Die verkopers is mnre Rowlen von Gericke van Marquard en Faans Pretorius van Heilbron. Die kopers is mnre. Nic de Beer van Tweeling en Deon van der Watt van Tweeling. Van links is mnre. Pretorius, Von Gericke, Allan Sinclair, afslaer, en PJ Muller, direkteur van Vleissentraal). Altesame 53 ramme is teen gemiddeld R17 933 verkoop. Vleissentraal Frankfort het die veiling aangebied.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.