Die duurste ram is vir R24 000 aan mnre. Gerbrandt, Daniël en Alfred Rademan van Riversdal verkoop. Ramme het gemiddeld R10 637 behaal. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.
Moorreesburg / Merino / R52 000