AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Huntersvlei doen dit weer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Huntersvlei Concord is teen die hoogste prys van R130 000 op die produksieveiling van die Sussex-stoetery Huntersvlei, Viljoenskroon, verkoop.
Huntersvlei Concord is teen die hoogste prys van R130 000 op die produksieveiling van die Sussex-stoetery Huntersvlei, Viljoenskroon, verkoop.

Die gemiddeld van R78 750 is R6 000 meer as die gemiddelde prys verlede jaar en die hoogste gemiddeld nóg op ‘n produksieveiling van dié ras. Die aanbod van 16 bulle is uitverkoop.

Die hoogste prys van R130 000 is betaal vir Huntersvlei Concord (JRE19-76) en die naashoogsteprys van R110 000 is betaal vir Huntersvlei Iron Duke 13de (JRE19-71). Ander goeie pryse was R100 000 vir Huntersvlei Titus 3de (JRE19-19), R95 000 vir Huntersvlei Sparkle 37ste (JRE19-46) en R90 000 elk vir Huntersvlei Sparkle 31ste (JRE19-66) en Huntersvlei Sparkle 35ste (JRE19-103).

Mnr. Enrico Cronje, kuddebestuurder, skryf die sukses toe aan die stoetert se aansien vir die toegewyde teling van gehaltediere wat oor die afgelope 76 jaar gevestig is, asook dat kommersiële boere die waarde van die Sussex in ‘n kruisteelprogram besef.

Nie-dragtig verse het gemiddeld R16 595 behaal en dragtige Sussex- en Afrex-verse gemiddeld R21 759.  

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot