AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Indrukwekkende pryse op Stampriet-veiling '

akkreditasie
Boerbokke soos dié het goeie pryse op n veiling op Stampriet behaal.
Boerbokke soos dié het goeie pryse op n veiling op Stampriet behaal.
Die gemiddelde prys vir ses Boerbok-eliteramme op die jaarlikse Stampriet-kleinveeskou en -veiling was ’n allemintige R101 667.

'n Boerbok-eliteram is vir R225 000  verkoop. Die verkoper was Conradie Genetics, Helmeringhausen, en die koper GJB Boerdery, Mariental. 

Die 39 Boerbok-ramme op die veiling is gemiddelde R35 077 van die hand gesit en 194 skaapramme is vir gemiddeld R26 479 verkoop.

Die duurste kudderam het R85 000 behaal. Die verkoper was Lekwater Boerdery, Stampriet, en die koper was mnr. Christie van der Merwe, Maltahöhe. Kudderamme is vir gemiddeld R22 095 verkoop Die hoogste prys vir ’n stoetram was R60 000 beloop het, met die gemiddelde prys R25 200.

’n Kalahari Red-stoetram het R24 000 behaal en ’n kudderam 18 000.

Die duurste skaap, ’n wit Dorper tipe 5-ram, is vir R150 000 deur mnr. Koos Esterhuizen van Koes aan mnr. Pieter van Schalkwyk van Aroab verkoop. Die gemiddelde prys vir tipe 5-ramme het R67 750 bedra. ’n Kudderam het R45 000 behaal en ’n stoetram R40 000.

’n Damara-stoetram is vir R35 000 verkoop en 'n kudderam vir R11 000.

’n Dorper tipe 5-ram het R75 000 behaal. Die verkoper was mnr. Phillip Strauss van Karasburg en die koper mnr. Gerhard Nel van Mariental. ’n Stoetram is vir R45 000 en ’n kudderam vir R30 000 verkoop.

’n Meatmaster-ram het R10 000 behaal.

’n Persie-stoetram is vir R15 000 verkoop en ’n kudderam vir R14 000.

’n Van Rooy-kudderam het R44 000 behaal, ’n stoetram R30 000 en ’n eliteram

R27 000.

 

Ooiveiling

Ooie het net so goed gevaar. ’n Boerbok-elite-ooi het R75 000 behaal. Die verkoper was Conradie Genetics en die koper mnr. Owen Nsala van Botswana. Die gemiddelde prys het R33 077 bedra. Die hoogste prys vir ’n stoetooi was R45 000, ’n ooi met lam R18 000 en ’n kudde-ooi R16 000.

Die duurste Kalahari Red-stoetooi het R25 000 behaal, elite-ooi R22 000 en kudde-ooi R12 000.

Die hoogste prys vir ’n Dorper tipe 5-ooi het R20 000 bedra, kudde-ooi R13 000 en ’n stoetooi R10 000.

’n Meatmaster-ooi met lam is vir R26 000 verkoop en ’n ooi vir R21 000.

’n Wit Dorper tipe 5-ooi is vir R26 000 verkoop, ’n stoetooi vir R9 000 en ’n kudde-ooi vir R8 000.

’n Persie-elite-ooi het R6 000 behaal, ’n stoetooi R5 000 en ’n kudde-ooi R4 000.

Die duurste Van Rooy-kudde-ooi is vir R8 000 verkoop en ’n stoetooi vir R7 000.

’n Damara-kudde-ooi is vir R4 000 verkoop.

Die 61 bokooie op die veiling is vir gemiddeld R18 328 verkoop en die 153 skaapooie vir R10 072.

Die veiling is deur Namibia Livestock Auctioneers aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot