
Drie bulle is teen die hoogste prys van R75 000 stuk verkoop. Die bul op die foto (VPM 18-0351) is aan mnr. Luis Nel van Brandfort verkoop. Die ander bulle (VPM 18-0076 en VPM 18-0357) is aan onderskeidelik mnre. Piet Viljoen van Van Stadensrus en Dewet Strasheim van Springfontein verkoop. Bulle R45 000 behaal, nie-dragtige verse gemideld R12 000 en dragtige koeie gemiddel R21 000. Vleissentraal het die veiling aangebied en mnr. André van Zyl was die afslaer.