AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Kleinvee teen goeie pryse verkoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié Merino-ram is vir die hoogste prys van R36000 op Konsortium Merino se 95ste veiling op  die plaas Geduldsfontein, Steynsburg, verkoop. Van links is mnre. Jakkie Nel, afslaer, Mario Kruger van Vleissentraal Port Elizabeth, Wilko Klingenberg, koper, Peet Coetzee, Konsortium-Merinoteler, en Cobus Vivier, Konsortium-Merino stoetmeester.
Dié Merino-ram is vir die hoogste prys van R36000 op Konsortium Merino se 95ste veiling op die plaas Geduldsfontein, Steynsburg, verkoop. Van links is mnre. Jakkie Nel, afslaer, Mario Kruger van Vleissentraal Port Elizabeth, Wilko Klingenberg, koper, Peet Coetzee, Konsortium-Merinoteler, en Cobus Vivier, Konsortium-Merino stoetmeester.
Die Konsertium Merino-groep het vanjaar al 722 ramme op drie veilings vir gemiddeld R9 841 verkoop.

Op die 93ste Konsortium-Merinoveiling op die plaas Felix, Dordrecht, is die duurste ram vir R39 000 aan mnr. Dallas Bradfield van Dordrecht verkoop. Altesaam 94 ramme is vir gemiddeld R10 436 verkoop, terwyl 36 ramme op die stilveiling vir gemiddeld R5 792 verkoop is. Dragtige ooie het gemiddeld R2 223 behaal en 162 nie-dragtige ooie gemiddeld R1 628. Sheard Afslaers het die veiling aangebied.

Op die 94ste veiling op Dombietersfontein, Victoria-Wes, is slegs ramme aangebied. Die duurste ram is vir R35 000 aan mnre. De Wet en Harry Vogel van die Zoncop-boerdery, Dewetsdorp, verkoop. Altesame 196 ramme is op die gewone veiling vir gemiddeld R13 959 verkoop, terwyl 225 ramme op die stilveiling gemiddeld R7 076 behaal het. Vleissentraal Port Elizabeth het die veiling aangebied.

Op die groep se 95ste veiling op Geduldsfontein, Steynsburg, is die duurste ram vir R36 000 aan mnr. Wilko Klingenberg van Lüneburg verkoop. Altesaam 91 ramme is vir gemiddeld R11 951 verkoop, terwyl 80 ramme op die stilveiling gemiddeld R6 250 behaal het. Altesaam 797 handelsmerkooie (pienk oorplaatjies) en nie-dragtige tweetandooie is vir gemiddeld R2 714 verkoop, terwyl 133 ooie met pers oorplaatjies (goedgekeur deur KM) gemiddeld R1 859 behaal het. Vleissentraal Port Elizabeth het die veiling aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot