AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nasionale rekord verbeter op produksieveiling

akkreditasie
Die koei BH 16 305 Kelly saam met haar kalf. Sy is vir die rekordbedrag van R650 000 van die hand gesit. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Die koei BH 16 305 Kelly saam met haar kalf. Sy is vir die rekordbedrag van R650 000 van die hand gesit. Foto: Gerrit Bezuidenhout
’n Nuwe nasionale rekordprys vir ’n drie-in-een-koei is op Hurwitz Farming se sewende produksieveiling behaal.

Die koei, BH 16 305 Kelly, dragtig en tesame met haar kalf, is vir R650 000 aan me. Yolandie Botha en mnr. Danie Velthuysen van Iminathi Ranch buite Mookgophong (Naboomspruit) verkoop.

Boonop het ’n persoonlike rekord vir die boerdery gespat toe die bul BH 16 76 Ronaldo vir R1 miljoen ook aan Iminathi Ranch verkoop is.

Hurwitz Farming,
‘n Bul uit ‘n miljoen. Die bul BH 16 76 Ronaldo is ook deur Iminathi Ranch vir R1 miljoen gekoop. Foto: Gerrit Bezuidenhout

Botha het aan Landbouweekblad gesê dat daar reeds drie van Ronaldo se kalwers op die plaas is. “Ons het reeds twee versies en ’n bulletjie uit Ronaldo en nadat ons gesien het dat hy op die veiling te koop aangebied gaan word, het ons besluit om hom by ons kudde te voeg.”

Botha en Velthuysen boer net meer as ’n jaar. Sy het gesê dat dit belangrik is om genetiese variasie in ’n kudde te vestig. “Nadat ons verlede Junie begin boer het, het ons besluit om op verskillende veilings die regte teelmateriaal te verkry. Die Hurwitz-veiling bied elke jaar topgehalte diere, en dus het dit vir ons sin gemaak om vanjaar weer van daardie diere aan te koop.”

Mnr. Simeon Hurwitz, van Hurwitz Farming, het gesê die belangstelling en geesdrif tydens die veiling maak hom nederig. “Dit was ’n elektriese atmosfeer en ons is ongelooflik dankbaar. Die veiling was sonder twyfel ons suksesvolste tot dusver. Dit onderstreep die waarde wat die veebedryf aan die Boran-beesras heg."

Die pryse op die veiling was:

  • 18 dragtige verse teen gemiddeld R77 778 met ’n hoogste prys van R320 000.
  • Een speenkalfvers teen R38 000.
  • Ses dragtige koeie teen gemiddeld R80 000 met ’n hoogste prys van R150 000.
  • Vyf koeie met kalwers teen gemiddeld R146 000 met ’n hoogste prys van R380 000.
  • Tien drie-in-een-koeie teen gemiddeld R164 200 en met ’n hoogste prys van R650 000 (nasionale rekord).
  • Tien bulle teen gemiddeld R299 000 en met ’n hoogste prys van R1 miljoen.
  • Twaalf strooitjies semen van die bul Picasso is teen R16 000 elk van die hand gesit.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,710.07
-1.0%
Silwer
20.43
-3.0%
Palladium
2,304.35
-0.8%
Platinum
921.50
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,302
-0.9%
Alle aandele
65,718
-0.9%
Hulpbronne 10
63,565
-1.6%
Industriële 25
79,584
-0.6%
Finansiële 15
13,983
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot