AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nóg ‘n uitstekende veiling

akkreditasie
Foto’s: Verskaf Die bul Valentine en hings Adonis (indien nodig)
Foto’s: Verskaf Die bul Valentine en hings Adonis (indien nodig)
Die Braunvieh-stoetery Eduan van mnr. Gawie Naudé en sy seun, Willem, van die plaas Buttermead, Barkly-Oos, het ’n geslaagde tweede produksieveiling by die Be Human-kompleks noord van Bloemfontein gehou.

 Die stoetery vier sy 85ste bestaansjaar nadat die Naudés se oupa, Gawie, dit in 1936 gestig het.

Die duurste bul was Valentine N18-0023 wat teen R90 000 aan me. Vicky-Lee Turnbull van die Einsiedeln-Baunviehstoetery van Barkly-Oos verkoop is.

Die veiling volg op Eduan se eerste veiling in 2020 toe die duurste bul teen R105 000 aan mnr. Frans Engelbrecht van die plaas Sonop, Vergeleë verkoop is. Dié bul is steeds die duurste van die ras wat op ’n veiling verkoop is.

Altesaam 100 strooitjies van die bulle Turbo en Eduan Pollux is teen ’n gemiddeld van R181,25 elk verkoop. Turbo was in 2020 die ras se finalis in SA Stamboek en Vleissentraal se Elite-groeitoetsklas. Die bul Witbek Omega van mnr. Hans Bester en sy drie dogters van Vrede, wat die Naudés op die genootskap se nasionale veiling teen R90 000 gekoop het, word tans as een van die stoetvaars gebruik.

Altesaam 31 koeie is teen ’n gemiddeld van R20 612,90 verkoop en die 21 bulle teen ’n gemiddeld van R57 666,67.

Mnr. Jacques Pienaar, ’n Merinoteler van Colesberg, het die duurste miniatuurhings van die Eduanstoetery, Adonis, teen R19 000 gekoop. Die gemiddelde prys van die hingste was R4 222,22 en dié van die merries R7 700 elk.

Die veiling is deur Vleissentraal Port Elizabeth aangebied met mnr. André van Zyl as afslaer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot