Die duurste bul (TOP 19-100, foto) is deur mnr. Johan Pistorius van die On Top-stoetery, Standerton, teen R220 000 aan mnr. Meyer Mentz van Pathem Droughtmasters, Ermelo, verkoop.
Bulle het gemiddeld R177 500 behaal, koeie (3-in-1) gemiddeld R145 000, koeie met kalwers gemiddeld R107 000, dragtige koeie gemiddeld R86 667 en embrios gemiddeld R8 031. SHM Auctioneers het die veiling aangebied en Johan van der Nest was die afslaer.
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.