
By die ram is, van links, mnre. Thomas en Jan Uys (verkopers), Jan-Harm Bosch (koper), Vincent Pike (afslaer) en Jaco Saaiman van OVK Frankfort hou die ram vas.
Die agtste jaarlikse produksieveiling van die SAVM-stoetery Trio op Petrus Steyn het goeie pryse opgelewer.
Die duurste ram (9100 GU) is vir R20 000 verkoop. Altesame 45 ramme het gemiddeld R12 500 behaal. OVK Ladybrand het die veiling aangebied.