AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4790,8
-11,20
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7193,8
24,80
WMAZ
05 Okt
-
4940
24,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pryse vir vroulike diere beter as 2020

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
n links is mnre. Mario Kruger (Vleissentraal PE), Mario du Preez (Collett Genetics, verkoper), Pieter de Wet van Landrani-Meatmasters (koper) en André van Zyl (afslaer, Vleissentraal PE). Foto: Marizelle de Kock
n links is mnre. Mario Kruger (Vleissentraal PE), Mario du Preez (Collett Genetics, verkoper), Pieter de Wet van Landrani-Meatmasters (koper) en André van Zyl (afslaer, Vleissentraal PE). Foto: Marizelle de Kock
’n Stoetram, CC 19-577, het ’n die hoogste prys van R100 000 op die nasionale Meatmasterveiling in Bloemfontein behaal, terwyl die gemiddelde prys vir vroulike diere ’n stewige verbetering teenoor die vorige veiling in 2020 getoon het.

Mnr. Pieter de Wet van Intellifarm, Gauteng, het die ram gekoop.

Die ram van die Collett-groep van mnre. Clynton Collett en sy skoonseun, Mario du Preez van La Rochelle, Venterstad, is die tweelingbroer van Zondo, die stoetery se hoofstoetram en die nageslag van Fat Magic en Judge, bekende Meatmasters in die bedryf. Fat Magic is vroeër op ’n produksieveiling vir R120 000 verkoop.

Die hoogste prys vir ’n kudderam van mnr. Johan Nel van Driekop-Meatmasters, Loeriesfontein, was R87 000.Die koper is mnr. Jean du Plessis van Hopetown.

Die nasionale veiling se omset was R2 067 000 teenoor 2020 se omset van R1 850 200.

Altesaam 41 ooie is teen gemiddeld R8 317 verkoop, wat ’n puik verbetering is van die 2020-gemiddelde prys van R6 417.

Die aanbod van 110 kudde-ooie het dieselfde prysneiging gevolg teen gemiddeld R5 522 teenoor die vorige veiling se R3 417.

Die gemiddelde prys van ooie met lammers was R9 500, terwyl kudde-ooie met lammers teen gemiddeld R4 425 verkoop is.

Die gemiddelde prys van die 33 stoetramme was R16 939, terwyl kudderamme gemiddeld R15 235 behaal het.

Die veiling is deur Vleissentraal Port Elizabeth aangebied met mnr. André van Zyl die afslaer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,718.27
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,315.00
-0.3%
Platinum
925.00
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,752
-0.2%
Alle aandele
66,157
-0.2%
Hulpbronne 10
64,099
-0.7%
Industriële 25
80,021
-0.1%
Finansiële 15
14,082
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot