AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

R180 000 elk vir twee bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Nollie Stofberg se bul wat R180 000 behaal het.
Mnr. Nollie Stofberg se bul wat R180 000 behaal het.
Die nageslag van ’n voormalige Sussex-raskampioen maak steeds opslae deur vir sy eienaars hoë veilingpryse te besorg.

Twee bulle is op die nasionale Sussex-veiling in Bloemfontein teen die hoogste prys van R130 000 elk van die hand gesit.

Die een is Platdrif Legacy 18de (AJS 19-33, regs onder) van mnr. Nollie Stofberg van die Sussex-stoetery Platdrif, Worcester, en sy seuns Pieter en Nollie jr. Sy kopers is mnr. Carl Durow en sy seun, Niel, van die plaas Skeefkop, Clocolan. Dié bul is die seun van HV Kimberley die 12de, wat in 2018 die raskampioen en wenner van die goue beker op die nasionale Sussex-kampioenskap in Bloemfontein was. Die ander bul (links onder) van R130 000 is deur mnr. Nico Bouwer van die stoetery Witkwas by Delareyville geteel en deur mnr. Theo van Zyl van die Faurzyl-stoetery by Clocolan gekoop. Die Stofbergs het ses bulle aangebied wat teen gemiddeld R98 333 verkoop is. Onder hulle is ‘n Kimberley-seun wat teen R120 000 aan mnr. Liege Lamb van die stoetery Bull’s Run op die plaas Donnington naby Himeville in KwaZulu-Natal verkoop is.

Die gemiddelde prys vir 25 bulle was R71 400.

Twee stoetkoeie (3-in-1) is teen gemiddeld R33 000 verkoop. Dragtige SP-koeie is teen gemiddeld R20 000 opgeveil, terwyl dragtige kommersiële koeie ’n gemiddelde prys van R24 250 behaal het.

            

Vleissentraal Bloemfontein het die veiling aangebied.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot