AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekordprys van R1 175 000 vir Chianina-bul

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Chianina-stoetbul Ridolfi, ‘n broer van die Italiaanse kampioenkoei Sasha, is teen ’n rekordprys op die eerste produksieveiling van die O-la-la-stoetery op Vryburg verkoop.
Die Chianina-stoetbul Ridolfi, ‘n broer van die Italiaanse kampioenkoei Sasha, is teen ’n rekordprys op die eerste produksieveiling van die O-la-la-stoetery op Vryburg verkoop.

’n Rekordprys van R1 175 000 is op die Chianina-stoetery O-la-la se eerste produksieveiling op Vryburg vir die stoetbul O-la-la Ridolfi betaal. Hy is gekoop deur mnre. Gert en Garren Coetzee van Monti Banchi Chianinas, Uniondale.

Die Babylonstoren-landgoed naby Franshoek het ook probeer om die bul te koop. Chianinavleis word in die landgoed se restaurant voorgesit. Die O-la-la-stoetery het bekendheid verwerf met sy groot osse, en karkasse wat meer as 800 kg uitslag. Die kudde presteer ook in Fase C-groeitoetse en het verlede jaar ‘n bulletjie vir die Wes-Kaapse bultoetsstasie ingeskryf wat ‘n GDT van 2,358 kg per dag getoon het, asook ’n voeromsettingsverhouding van 3,93. Dit is prestasies soos dié wat kruiskalwers van die ras so gesog onder voerkrale maak. Stoetbulle het gemiddeld R381 250 behaal, en kommersiële bulle gemiddeld R59 000. Die genooide verkoper was mnr. F.C. Faber van Kimberley. Ses stoetkoeie het gemiddeld R141 667 behaal, met die hoogste prys van R190 000 vir ‘n dogter van Ammiraglio. Tripple Blue Chianinas van Roedtan het haar gekoop. Vier nie-dragtig verse het gemiddeld R137 000 behaal. Die 15 embrios wat aangebied is, is verkoop teen gemiddeld R17 334, terwyl 140 semenstrooitjies gemiddeld R3 185 behaal het. Mnr. Russel Luck, uitvoerende hoof van SwiftVee, sê dit is die vierde rekordprys wat sy onderneming vanjaar aanlyn aangeteken het. ’n Kalahari Red is deur die Innibos Khalahari Red span verkoop vir R350 000 aan mnr. Faheem Kala van Botswana.

Die Blos Blanco-stoetery se bul is aanlyn vir R1 100 000 gekoop deur mnr. Chris van Heerden van die Gamtouw-boerdery op Bronkhorstspruit tydens die nasionale Beefmasterveiling. Die Hurtwitz-boerdery het ‘n dragtige Borankoei, Celilia, vir ’n rekordprys van R600 000 aan mnr. Arturo Cuturi van Mutanda Plase verkoop. Die veiling is gesamentlik deur Karoo-Osche Vryburg, en SwiftVee aangebied en mnr. Mike Killassy was die afslaer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.71
-0.9%
Silwer
20.52
-2.6%
Palladium
2,250.50
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot