Die bul GJG180247 (foto) is vir die hoogste prys van R250 000 verkoop.
Die 32ste produksieveiling van Mielieboere Bonsmaras het puik pryse opgelewer.
Mnr. Kiewiet Ferreira, Ferrero Bonsmaras, Harrismith, het hom gekoop. Mnr. Jerome Gossayn van Viljoenskroon is die teler. Die aanbod van 33 bulle is teen gemiddeld R69 545 verkoop. Mnr. Mike Killassy was die afslaer en GWK het die veiling aangebied. Kopers kon vanjaar ook aanlyn via SwiftVee en CDP Afslaers se platform bie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.