AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vraag na vroulike kleinvee kleiner

akkreditasie
Die duurste ram (R22 000) van die Augustus-produksieveiling van die Heuningkrans-Merinostoetery. Van links is mnre. Peet en Willem Pienaar (kopers, Dewetsdorp) Eddie Pienaar (verkoper), Gert Jordaan (afslaer) en Dirco Bezuidenhout (albei BKB). Foto: Johan Norval
Die duurste ram (R22 000) van die Augustus-produksieveiling van die Heuningkrans-Merinostoetery. Van links is mnre. Peet en Willem Pienaar (kopers, Dewetsdorp) Eddie Pienaar (verkoper), Gert Jordaan (afslaer) en Dirco Bezuidenhout (albei BKB). Foto: Johan Norval
Die 42ste produksieveiling van die Heuningkrans-Merino’s van mnre. Eddie en Eduard Prinsloo, Smithfield, het dieselfde kopersneiging gevolg as baie van die stoetveilings van kleinvee in die tweede deel van die jaar.

Die aanbod van 92 ramme is teen gemiddeld R9 033 verkoop, met ’n laer vraag na vroulike diere. Jong Merino-ooie van nege maande oud is teen gemiddeld R1 700 verhandel. Altesaam 12 Dormerramme is teen gemiddeld R8 000 verkoop.

Die duurste Merinoram het R22 000 behaal wat deur die broers, mnre. Peet en Willem Pienaar van die plaas Bloemspruit, Dewetsdorp, betaal is. Mnr. Jaco Geldenhuys van die plaas Uitkyk, Riversdal, het die duurste Dormerram teen R15 000 aangeskaf.

BKB Cradock het die veiling aangebied en die afslaer was mnr. Gert Jordaan. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.6%
Rand - Euro
17.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.23
+1.0%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot