AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Besproei slim met dié spuite

akkreditasie
Die Ocmis R2/2-kanonspuit kan ’n straal water tot 55 m ver spuit.
Die Ocmis R2/2-kanonspuit kan ’n straal water tot 55 m ver spuit.
Ocmis se mobiele besproeiingstelsels is veelsydig en het net een operateur nodig. Irrigation Unlimited bied van dié slim, bekostigbare besproeiingsoplossings aan boere.

Irrigation Unlimited verskaf veelsydige en kostedoeltreffende besproeiingsprodukte en onderdele. Wat die aanbod so aanloklik maak, is die keuse van oplossings- gedrewe opsies vir boere wat op ongelyke en onreëlmatige landerye of uitvalhoeke moet besproei.

Waar elke hektaar van jou plaas se produksie tel, is Ocmis-kruipspuite die ideale oplossing om bykans enige gewas of weiding met min moeite nat te lei. Dit kan na enige plek tussen lande gesleep word.

Dit is daarom ook moontlik om die stelsel padlangs te vervoer. Dit kan onmiddellik gebruik word en benodig nie voorbereidingswerk nie – slegs ’n pomp en hooflynwater is nodig. Alle modelle werk doeltreffend met ’n waterdruk van 4,3 bar tot 10,4 bar. Die afstand van die straal van die R2/2-model kan ook gestel word deur spuitstukke te ruil van ’n 24 mm-spuitstuk tot ’n 30 mm-spuitstuk, of deur die waterdruk te verstel. Vier modelle van dié wateraangedrewe spuit is beskikbaar.

Die R1/1-model se pyp is 75 mm dik en 220 m lank en bedien dus ’n baan van 220 m. Dit besproei 1,23 ha tot 1,85 ha op ’n slag na gelang van die waterdruk. Die R2/2-model se pyp is 100 mm dik en 300 m lank en bedien dus ’n baan van 300 m. Dié model besproei 2,02 ha tot 2,96 ha op ’n slag.

Die Ocmis Micro Rain (MRR 58/200) kan vir kleiner landerye en tuine gebruik word. Dit het ’n toevoerpyp van 58 mm en besproei tot 1,1 ha per 200 m op ’n slag. Die Ocmis Micro Rain (MR 40/130) het ’n pyp van 40 mm wat 130 m lank is, en kan tot 0,56 ha per 130 m besproei.

Om die groter modelle in die reeks te verskuif, is slegs een mens en ’n klein trekker nodig. Die kleiner modelle kan met ’n kragtige vierwielmotorfiets gesleep word tot waar jy dit aan die watertoevoer koppel.

Navrae:
Web: www.iunlimited.co.za; mnr. Tobie van den Heever, 082 658 6054, 012 736 2121; e-pos: tobie@iunlimited.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Nuwe begin, nuwe hoop, nuwe lewe
Ek is n inspirerende mens wat enige iets wat op my pad kom sien as n getuienis om God se Naam groot te maak. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek hou van sport en om tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot