AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Familie-onderneming toon sy staal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié skuur wat by Oranjerivier voere opgerig is, bied reuse-onderdakruimte. FOTO’S: VERSKAF
Dié skuur wat by Oranjerivier voere opgerig is, bied reuse-onderdakruimte. FOTO’S: VERSKAF
Die meer as 8 000 staalstrukture wat hy al landwyd opgerig is, getuig van VIP Steel Construction se sukses in die staalbedryf. Werkwinkels, plaasskure en vark- en hoenderhokke is maar ’n paar voorbeelde van strukture wat sy betrokkenheid by die boerderygemeenskap beklemtoon.

VIP Steel Construction rig al die afgelope 25 jaar staalstrukture op plase of sakepersele reg oor Suid-Afrika op, of verskaf die staal daarvoor. Hy is ’n Trots Suid-Afrikaanse maatskappy wat daarop gerig is om goeie diens en bekostigbare pryse aan boere en ondernemings te bied. Sy uitstekende vakmanskap is iets waarop hy baie trots is.

Die maatskappy konsentreer veral daarop om boere te help om hul onderneming te laat groei. Sowat 90% van die skure wat hy verkoop, is aan boere, wat die bekostigbaarheid en goeie gehalte van die produkte loof.

In familiebesit

VIP Steel Construction is in 1998 deur mnr. Piet Bezuidenhout begin. Dit is ’n familie-onderneming met Piet se seun, Jan, en dogter, Jumarie, wat ook al langer as 20 jaar as direkteure by die onderneming betrokke is.

Hulle konsentreer daarop om kliënte die beste moontlike raad en diens te gee, en sorg dat elke kliënt die volle aandag geniet wat hom toekom. Advertensie vir hul werk is dus dikwels die getuigskrif van ’n tevrede kliënt.

Die maatskappy het ’n baie groot kliëntelys – van kleinboere tot megaboere – aan wie hy ’n verskeidenheid staalprodukte verkoop of volledige strukture voor oprig. 

Navrae:
E-pos: vipsteelconstruction@gmail.com, web: www.vipsteelconstruction.co.za, 011 952 2503,072 384 9074, 076 942 0295


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.42
+0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,645.39
-0.9%
Silwer
18.65
-1.3%
Palladium
2,143.00
-0.4%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot