AFGRI
BEAN
25 Okt
-
7016,8
101,80
CORN
25 Okt
-
3306
53,00
SOYA
25 Okt
-
7302
61,00
SUNS
25 Okt
-
10620
-92,00
WEAT
25 Okt
-
5790
69,00
WMAZ
25 Okt
-
3230,6
90,60
YMAZ
25 Okt
-
3385,80
88,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Groot opgewondenheid oor die 1ste virtuele Nampo

akkreditasie
Die gewilde Nampo-oesdag word vanjaar weens die inperkingsmaatreëls virtueel aangebied. Besoek www.nampovirtual.co.za en woon Nampo Virtueel van 9-12 September 2020 by. Foto:  BRAND REPUBLIC
Die gewilde Nampo-oesdag word vanjaar weens die inperkingsmaatreëls virtueel aangebied. Besoek www.nampovirtual.co.za en woon Nampo Virtueel van 9-12 September 2020 by. Foto: BRAND REPUBLIC
Die eerste virtuele Nampo-oesdag begin Woensdag om 09:00. Groot opgewondenheid heers onder organiseerders en uitstallers oor die nuwe formaat vir dié welbekende landboutentoonstelling.

“Hoewel ons nie vanjaar bekommerd hoef te wees oor iets wat op die terrein kan fout gaan of breek nie, bring Nampo in sy virtuele formaat ’n hele nuwe stel kwessies,” sê mnr. Toit Wessels, assistent-bestuurder van bemarking en Nampo by Graan SA. Een van die kwessies is onder meer om toe te sien dat voldoende kragopwekkers beskikbaar is by die ateljee waar die onderskeie programme opgeneem word sodat kragonderbrekings nie sake deurmekaar krap nie.

Die registrasie van besoekers het verlede week begin toeneem. Omdat bywoning gratis is, word verwag dat talle voornemende besoekers wat nog nie voorheen Nampo self kon besoek nie, die kans gaan gebruik om in te skakel. “Ons kry goeie terugvoer van besoekers wat aandui dat hulle bly is dat hulle Nampo wel vanjaar op ’n manier kan meemaak. Voornemende besoekers uit die buiteland het ook al opgewonde laat weet dat hulle geregistreer het,” sê Wessels.

Sowat 100 uitstallers se stalletjies sal in die drie virtuele uitstalsale besoek kan word, terwyl ’n propvol program van uitstallerwebinare, paneelbesprekings en vermaak op onder meer die digitale AgriXtra-TV-kanaal gesien kan word.

Besoek www.nampovirtual.co.za om die volledige konferensie- en vermaakprogramme, asook die lys uitstallers te sien. Nampo virtueel en die digitale AgriXtra-TV-kanaal sal van Woensdag tot Saterdag oop wees. Die skoutye is daagliks van 09:00 tot 19:00, en Saterdag van 09:00 tot 14:00.

Besoekers kan by www.nampovirtual.co.za registreer. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Advontuurlustige metgesel gesoek...spelling is belangrik. :)
Wel, dis moeilik om jouself op te som in net 'n paar woorde. so hier's die langer weergawe: Ek's selfstandig, pret om saam mee te wees, en het 'n...
Kom ons begin 'n nuwe lewe saam.
As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my Christelike waardes, getrouheid. dis wie ek is. Ek love diere en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot