AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hoe om voor te bly met tegnologie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Farm Italy Imports nooi boere om sy toonaangewende toerusting op Nampo te kom besigtig. FOTO: FARM ITALY IMPORTS
Farm Italy Imports nooi boere om sy toonaangewende toerusting op Nampo te kom besigtig. FOTO: FARM ITALY IMPORTS
Farm Italy Imports het ontstaan as ’n boerdery-onderneming en het ontwikkel tot ’n invoerder van die voorste plaaswerktuie en -toerusting wat volhoubare boerderypraktyke nastreef.

Die maatskappy, wat deur boere begin is, verstaan dat boere duursame en doeltreffende werktuie van gehalte nodig het wat koste, arbeid en tyd bespaar. “Ons het ’n oopdeurbeleid waar boere ’n werktuig in die veld kan toets voordat hulle hulself tot ’n transaksie verbind,” sê mnr. Lindsay Hunt, direkteur van Farm Italy.

Die span

Farm Italy Imports het ontwikkel uit Hunt Africa, ’n buffelteel-onderneming wat in 1994 gestig is. In 2008, op ’n besoek aan ’n Italiaanse landbouskou, het dit duidelik geword dat daar aansienlike geleenthede was om doeltreffender te leer boer.

In 2010 is Farm Italy Imports geregistreer en is sy eerste werktuie vir veldtoetsing ingevoer. Die maatskappy was só beïndruk dat dit wat as ’n bykomende besigheid begin is, sy kernbesigheid geword het.

Hunt besoek Italië gereeld om aan die voorpunt te bly van die landboutoerustingbedryf en om optimale kommunikasie met Farm Italy Imports se verskaffers te handhaaf. Mnr. Johan Ungerer hou toesig oor die instandhouding en onderdele en toets werktuie in die veld.

Farm Italy Imports is besig om ’n uitstekende netwerk van handelaars te ontwikkel wat plaaslike ondersteuning sal kan versterk.

Farm Italy Imports se benadering is eenvoudig. Die maatskappy lê klem op markleidende tegnologie waar hy regstreekse persoonlike verhoudings met die vervaardigers het. Die maatskappy toets elke werktuig in die veld om seker te maak dit is taai genoeg vir Afrika-toestande.

Die groot probleem in boerdery is om grondsinergie tussen mens en masjien te vind, terwyl ’n mens in harmonie met die natuur werk en ekonomiese volhoubaarheid bewerkstellig.

Farm Italy Imports gaan op Nampo al die nuwe Orsi-teenrigting-swaailemsnyers ten toon stel. Dié snyers kan boordbestuur verander.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,710.00
+0.6%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,317.00
+4.2%
Platinum
922.50
+2.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,679
+3.2%
Alle aandele
66,115
+2.9%
Hulpbronne 10
64,190
+4.1%
Industriële 25
79,776
+2.9%
Finansiële 15
14,077
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot